VIP ticket include : ***


This is a great opportunity to host and treat friends and or business contacts.

Description

Klassieke Kersfees 2021 Reg

 

Online ticket sales closed. Tickets available from 18h00 at the venue.

Aanlyn-kaartjieverkope gesluit. Kaartjies beskikbaar vanaf 18h00 by die venue.

Vir enige navrae, skakel 082 802 7138

Die vierde Klassieke Klein Karoo Kersfees vind op Saterdag 11 Desember op Celebratio plaas met ‘n splinternuwe program en Lynelle Kenned wat vir die eerste keer haar buiging by die konsert sal maak. Die sangers Jannie Moolman en Corlea Botha keer ook terug na die Celebratio-verhoog. Hulle word begelei deur lede van die Stellenbosch Stadsorkes onder leiding van Paul Loeb van Zuilenburg. Gewilde Kersliedere en klassieke treffers sal die aand gesing word. Kom sommer vroeg en kuier saam met vriende.

Event Details

DATE:11/12/2021 19:30