VIP ticket include : ***


This is a great opportunity to host and treat friends and or business contacts.

Description

Klassieke-KK-Kersfees-2019-vol-2

Na die ongelooflike debuut van hierdie produksie in 2018 is Jannie Moolman en Corlea Botha genooi as die gaskunstenaars vir Klassieke Klein Karoo Kersfees 2019. ‘n Klassieke orkes sal hierdie twee pragstemme begelei. Hulle sal van die wȇreld se mooiste Kersliedere asook van die gewildste klassieke treffers soos Viva per Lei, Nessun Dorma en O sole Mio hul eie maak. Dié twee sterre sal onder die Klein Karoo se sterreprag bydra tot ‘n spesiale afskop van die Kerstyd. Die vertoning begin om 19:30. Kos- en wynstalletjies open reeds om 17:30.

kk-artists

 

Event Details

DATE:07/12/2019 19:30

Ticket / Section Info

Online Bookings

** Please make sure to select the correct number of tickets you wish to buy, before you proceed below by clicking on Book Now **

Price from:
R 160.00