VIP ticket include : ***


This is a great opportunity to host and treat friends and or business contacts.

Description

Klassieke Kersfees 2020 Reg

Die derde Klassieke Klein Karoo Kersfees vind op Saterdag 12 Desember op Celebratio plaas met ‘n splinternuwe program en die Suid-Kaap Kinderkoor wat vir die eerste keer hul buiging by die konsert sal maak. Die sangers Jannie Moolman en Corlea Botha sal die verhoog deel met die Stellenbosch Stadsorkes onder leiding van Paul Loeb van Zuilenberg. Die kinderkoor se dirigent is Jan Erik Swart. Gewilde Kersliedere en klassieke treffers sal die aand gesing word en daar sal ook ‘n geleentheid wees vir samesang. Van die liedjies op die program sluit in Ave Maria, Jerusalem, Amazing Grace, Dis Kersfees, O Sole Mio, Nella Fantasia en Funiculi Funicula in. Slegs 500 kaartjies mag volgens die Covid-regulasies verkoop word. Kom kuier saam en sluit ‘n moeilike jaar saam met vriende af op ‘n gepaste wyse.

 

kk-artists

 

Event Details

DATE:12/12/2020 19:30

Ticket / Section Info

Online Bookings

** Please make sure to select the correct number of tickets you wish to buy, before you proceed below by clicking on Book Now **

Price from:
R 200.00

Celebratio Vrouedag 3

Celebratio Vrouedag

 

Bring jou vriendinne of sussie en kom kuier op Saterdag 21 November saam op Celebratio wanneer ons ons eerste vrouedag aanbied.
Met die bekende Kaapse ginekoloog en seksuoloog dr. Marlena du Toit en die geliefde skrywer Tania Smit (“Hekelwoorde van my Hart” en “Heelword”. Kostes is R200, wat eetgoed en wyn insluit. Slegs 100 plekke beskikbaar. Bespreek by info@celebratio.co.za. Vir meer inligting bel Marita by 0823356059.

 


kliek op poster om te vergroot